| Modulekode | CPS 420 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Knyppuntanalise en eksergie-analise. Optimeringstegnieke. Vloeiskema-optimering. Ekonomiese evaluasie van prosesse. Gebruik van kommersiële programmatuur. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | CPS 410 |
| Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 tutoriaal per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Chemiese Ingenieurswese |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App